Greta Gerwig

Greta Gerwig
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Greta Celeste Gerwig
Geboorte 4 Augustus 1983 (1983-08-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Greta Gerwig (gebore 4 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frances Ha (2012), Mistress America (2015), 20th Century Women (2016), en Lady Bird (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search